WêRELD BOEKDAG

Wo 26 November was Wêreld Boekdag: deelnemende onderwysers het soos karakters uit boeke aangetrek en het vir groot vermaak gesorg!

Op die foto is mnr. van der Merwe een van die JP se gunsteling boekkarakters – hulle moes raai wie?

IMG_6570