IMG_4708

SP SWEMGALA WENNERS

Kuswag Skool se jaarlikse Interlaer Swemgala het op Dinsdag 6 Maart plaasgevind. Die SP wenners in hul onderskeie ouderdomsgroepe was: o/10 Isabella Luckfield en Tristan Swart, o/11 Madison Thies en Bradley Wepener, o/12 Stephané Erasmus en Xavier Snyman en o/13 Ashlin Botha en Stian van der Colff. Ashlin en Stian is ook aangewys as die Senior Victrix en Victor Ludorum. Die Dolfyne is aangewys as die wenlaer. Baie geluk Kussies