IMG_4696

RUGBYSPANNE PRESTEER

Die eerste rugbyspanne van Kuswag het deelgeneem aan die Lords & Legends Nagreeks. Beide ons o/13 en o/19 spanne het as oorwinnaars uit die stryd getree. Die HS span het teen Port Shepstone High gewen en R10 000 prysgeld gekry. Die o/13 span en teen Amanzimtoti Primary gewen en prysgeld van R5000 losgeslaan.