IMG_0176

NUWE HS LEERDER TALENTAAND

Ons verwelkom alle nuwe leerders by Kuswag Skool! Die Hoërskool het ‘n spesiale talentaand gehou om al die nuwe talent aan almal voor te stel. Daar was ‘n kulkunstenaar, sang, ‘n toneelstukkie deur ons eie Bongi geskryf en daar is gedans tot almal se vermaak. Mev Scholtz het na die tyd gesê dat sy trots is op al die nuwe talent!