KUSWAG JUNIOR FOTO'S

Kuswag Laerskool bied die volgende sporte aan:

Junior Primêr: mini-rugby, mini-krieket, mini-netbal, mini-hokkie en mini-tennis asook swem en skaak.

Senior Primêr: rugby, krieket, netbal, aksienetbal, hokkie, atletiek, landloop, skaak en swem.