Kaskar Kuskenades sal voortaan elke jaar plaasvind in Augustus. Graad 1 tot 12 neem deel aan die pretdag! Kyk na die Kuswag Kaskenades Faceboekblad vir meer inligting!