IMG_4164

HS SWEMGALA WENNERS

Kuswag Skool het op Vrydag 2 Februarie hul jaarlikse Hoërskool interhuis swemgala gehou. Die volgende swemmers is as wenners in hul ouderdomsgroepe aangewys: o/14 Kaylin Maley en JP le Roux; o/16 Cailin Botha en Stefan Vosloo; Ope afdeling Jessica van Zyl en Charl Ellis. Cailin Botha is aangewys as Victrix Ludorum en Charl Ellis as Victor Ludorum. Brandwag was die algehele wenners en Fakkel het die sangtrofee ontvang.IMG_4164