HOëRSKOOL

Kuswag Hoërskool bied die volgende sporte aan:

Rugby, krieket, netbal, aksienetbal, hokkie, tennis, atletiek, swem, skaak, pluimbal, gholf en landloop.

Die organiseerders is:

HOëRSKOOL SPORT 

SPORT ORGANISEERDER OF PERSONEELLID IN BEHEER
AKSIE-NETBAL Mev. L Kemp
ATLETIEK EN LANDLOOP Mev. Z Botha
DOGTERS VELD- EN BINNEMUURSE HOKKIE Mev. M Wilmot
GHOLF EN SWEM Mev. T Swart
KRIEKET Mnr. Z Erasmus
AKSIENETBAL Me. M Neveling
PLUIMBAL Mev. L Coertze
RUGBY Mnr. F Herbst
SEUNS TENNIS Mev. F Bacus
DOGTERS TENNIS Mev. F Bacus
SKAAK Mev. M Terblanche