NUWE WEBBLAD 2

D6-SKOOLKOMMUNIKASIE SISTEEM

Die ‘D6-schoolcommunicator’ bied u al die skoolnuus en kalender. Laai asb af of onthou om u data op te dateer en u kind se graad te verander in 2016!

Google D6-schoolcommunicator; kies die Download opsie; kies Kuswag Skool op die lys en volg die instruksies om dit op u skootrekenaar of slimfoon af te laai.