1-OPEDAG 2013 HOTELSKOOL 2EERSTE SPAN DINEE_8412

Gasvryheidstudieleerders kry elke kwartaal die geleentheid om met ‘n Restaurantaand ouers en belangstellendes te trakteer met ‘n driegangmaaltyd by Kuswag se eie Cuisine d’Kus!