View Post

Akademiese leier van 2017 kry 7 A’s!

Marizel het 7 onderskeidings gekry! Ons is baie trots op haar! Baie geluk aan Marizel Hendriks met haar toekenning as Akademiese leier van 2017 met die hoogste gemiddelde persentasie. Sy het ook 7 vaktrofees gekry en deel ook die trofees vir Voortreflikste dogter en Veelsydigste dogter met Wilmie Erasmus. Sy deel ook die personeel se trofee vir Dienslewering.

View Post

HS Hoofleiers van 2018

Baie geluk aan ons Hoërskool Hoofleiers van 2018, Elmie Ellis en Charl Ellis en ons onderhoofleiers Mieke Kraamwinkel, Chanel Conradie, Henno Grobler en Ulrich von Landsberg

View Post

MATRIEK 2017 98% SLAAGSYFER

Baie geluk aan die Kuswag Skool klas van 2017 met jul 98% slaagsyfer! Ons is trots op julle! Marizel Hendriks was ons no1 kandidaat met 7 onderskeidings!

View Post

Laerskool Monitors van 2018

Baie geluk aan ons Laerskool Hoofleiers van 2018! Hulle is Wiani van der Bank en Dian Wilmot en die onderhoofleiers is Annemarie Engelbrecht en Lynton van Schalkwyk.