View Post

RUGBYSPANNE PRESTEER

Die eerste rugbyspanne van Kuswag het deelgeneem aan die Lords & Legends Nagreeks. Beide ons o/13 en o/19 spanne het as oorwinnaars uit die stryd getree. Die HS span het teen Port Shepstone High gewen en R10 000 prysgeld gekry. Die o/13 span en teen Amanzimtoti Primary gewen en prysgeld van R5000 losgeslaan.

View Post

SP SWEMGALA WENNERS

Kuswag Skool se jaarlikse Interlaer Swemgala het op Dinsdag 6 Maart plaasgevind. Die SP wenners in hul onderskeie ouderdomsgroepe was: o/10 Isabella Luckfield en Tristan Swart, o/11 Madison Thies en Bradley Wepener, o/12 Stephané Erasmus en Xavier Snyman en o/13 Ashlin Botha en Stian van der Colff. Ashlin en Stian is ook aangewys as die Senior Victrix en Victor Ludorum. …

View Post

JP SWEMGALA WENNERS

Kuswag Skool het op Dinsdag 6 Maart hul jaarlikse Interlaer swemgala gehou. Die Junior Primêre wenners in hul onderskeie ouderdomsgroepe was: o/7 dogter Corné Anderson, o/7 seun Ewan Grobler, o/8 dogter Leané Potgieter, o/8 seun Demar van Tonder, o/9 dogter Karmie Labuschagne en o/9 seun M.D. van Tonder. Karmie Labuschagne is aangewys as Junior Victrix Ludorum en Demar van Tonder …

View Post

HS SWEMGALA WENNERS

Kuswag Skool het op Vrydag 2 Februarie hul jaarlikse Hoërskool interhuis swemgala gehou. Die volgende swemmers is as wenners in hul ouderdomsgroepe aangewys: o/14 Kaylin Maley en JP le Roux; o/16 Cailin Botha en Stefan Vosloo; Ope afdeling Jessica van Zyl en Charl Ellis. Cailin Botha is aangewys as Victrix Ludorum en Charl Ellis as Victor Ludorum. Brandwag was die …