View Post

Akademiese leier van 2017 kry 7 A’s!

Marizel het 7 onderskeidings gekry! Ons is baie trots op haar! Baie geluk aan Marizel Hendriks met haar toekenning as Akademiese leier van 2017 met die hoogste gemiddelde persentasie. Sy het ook 7 vaktrofees gekry en deel ook die trofees vir Voortreflikste dogter en Veelsydigste dogter met Wilmie Erasmus. Sy deel ook die personeel se trofee vir Dienslewering.

View Post

MATRIEK 2017 98% SLAAGSYFER

Baie geluk aan die Kuswag Skool klas van 2017 met jul 98% slaagsyfer! Ons is trots op julle! Marizel Hendriks was ons no1 kandidaat met 7 onderskeidings!